Back to results
Cover image for book Woorde is soos wors

Woorde is soos wors

By:Rona Rupert
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624079538
eText ISBN:9780624078326
Edition:1
Copyright:2016
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Josias Olwage kan nie wegbly van die Jeugsirkus nie. Tussen die akrobate en toutoertjie-meisies vergeet hy dat sy pa spoorloos verdwyn het en sy ma maar min tyd en lus het om na hom te luister. Toe hy boonop leier van die Poppekas word, loop sy beker oor: nou is hy onmisbaar. Maar Josias se geluk is van korte duur. Sy ma word baie siek en hy, kleinboetie Georgie, Mita en Hester moet in ’n kinderhuis gaan bly. Nou is die Sirkus Josias se enigste vashouplek. Maar die ongeluk ry hom. Op pad na ’n oefening een aand word hy deur drie skollies oorval. Die gebreekte arm is egter nie die ergste nie. Terug by die Sirkus, met sy bolyf in gips, kan hy sy eie oë nie glo nie. Iemand anders is besig om sý handpoppe te hanteer. En veel beter as wat hy ooit sou kon . . . In Woorde is soos wors vertel die twaalfjarige Josias sélf sy verhaal: elke tiener sal dan ook sy magteloosheid, hartseer en teleurstelling, maar ook sy tye van pret en vriendskap en uiteindelike aanvaarding van homself verstaan en aan eie lyf ervaar.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.