Back to results
Cover image for book Versamelde werk - Sheila Cussons

Versamelde werk - Sheila Cussons

By:Sheila Cussons
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624079200
eText ISBN:9780624078203
Edition:1
Copyright:2006
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Sheila Cussons (1922 – 2004) het bykans 'n duisend gepubliseerde gedigte in Afrikaans geskryf. Gestaltes 1947 is ingesluit in hierdie werk en daarin gee sy op liriese wyse uiting aan die geesteswêreld van die fantasieryke kind, wat met verwondering kennis neem van die wêreld en veral sy natuur en veelvuldige bewoners, werklik en verbeeld. So gee sy gestalte aan haar innerlike, met die eindelik besef dat werklik onthou onmoontlik is en dat die mens deel vorm van die groot onthou, slegs een klein bewussyn in die groot geheue. Hierdie prosa gee aanduiding van Cussons se kreatiewe gebruik van die sintuie en verbeelding, wat met poëtiese taal weergegee word.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.