Back to results
Cover image for book Klassiek reeks: Mahala

Klassiek reeks: Mahala

By:Chris Barnard
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624079149
eText ISBN:9780624078197
Edition:1
Copyright:1971
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Hertzogprys vir Prosa (1973) WA Hofmeyr-prys (1974) Nege jaar lank het Delport vir hom weggekruip. Maar toe, een laatmiddag in Caipemba, het Malia Domingo opgedaag. Vir Delport was sy ’n vreemdeling en hy wou haar afgeskud kry, maar sy het iets van Ritter met haar saamgebring – sy gesig, in die vorm van ’n masker. Of was dit nie regtig Ritter se gesig nie? Rondom die vae herinneringe van ’n moord het Chris Barnard ’n roman gebou – ’n roman wat sy vertrekpunt het in die soort situasie wat gewoonlik by ’n populêre spanningsverhaal tuishoort. Maar die wyse waarop hy hierdie situasie hanteer en benut, laat dit ontplooi tot veel méér: dit word ’n speurtog na die hoe en die waarom van die syn.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.