Back to results
Cover image for book Jukstaposisie

Jukstaposisie

By:T.T. Cloete
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624079101
eText ISBN:9780624078036
Edition:1
Copyright:1991
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Jukstaposisie se titel dui reeds aan dat dinge (en afdelings) naas mekaar gestel word om sowel die teenstellings as die ooreenkomste op digterlike wyse te betrag. Die gedigte is ’n verwondering oor die grootsheid van God se skepping, wat in sy wese teenstellend en paradoksaal is, met die teenstelling self ’n wonder. So word daar verbande gevind tussen die mees disparate dinge wat vernuftig van verskeie hoeke verken word, terwyl alles op ’n manier interafhanklik is. Die agt genommerde afdelings word binne hierdie oorkoepelende verband tot eenheid gesnoer deur motiewe (lewe en dood, wreedheid en skoonheid, digterskap, blywende aarde teenoor verganklike mens) vernuwend te herhaal en ander gesigspunte daarop te betrek. Die Louis Luyt-prys word in 1983 aan Jukstaposisie toegeken en in 1990 wen hierdie bundel saam met Angelliera die Rapportryersprys.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.