Back to results
Cover image for book Dubbeldoor

Dubbeldoor

By:Abraham H. de Vries
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624079057
eText ISBN:9780624078029
Edition:1
Copyright:1963
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Met Dubbeldoor word De Vries deel van die Sestiger-beweging deur in hierdie stadium in sy skrywerskap verhale te skryf wat André P. Brink “laagverhale” noem waarin die “magiese realisme” na vore kom. Hierdie beskrywing tipeer die verwikkelde wyse waarop De Vries daarin slaag om deur metafore veelvuldige betekenisse en simbole in sy verhale te impliseer, terwyl hy steeds die fyn waarneming en in-diepte sielkundige blootlegging van sy vroeë verhale behou. In aanvulling tot sy gebruik van die plaaslike mense en wêreld bring hy nou ook die Europese omgewing onder woord, soos in die titel van die bundel aangedui word, waar die dubbeldoor verwys na die vermenging van Europa en Afrika. Die titel kan egter ook betrekking hê op die mengsel van tradisioneel-realistiese en magiese tipe verhale.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.