Back to results
Cover image for book Die Verdwyning van Mina Afrika

Die Verdwyning van Mina Afrika

By:Zuretha Roos
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624076926
eText ISBN:9780624077992
Edition:1
Copyright:2017
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Op ’n winterdag in 1945 ontferm ’n kinderlose wit egpaar, Sara en Erik de Graaff, hulle oor ’n driejarige halwe weeskind – Mina Afrika. Hulle wil haar graag ’n kans in die lewe gee. Maar dadelik begin die gegis, die geskinder in die Hexvallei Want Mina se vel lyk soos koffie vol Jerseyroom. Soos die jare kom en gaan, bly sy hul “aanneemkind”. Dit is die wyse, bejaarde Tietser Meraai wat meer soos ’n ma vir haar is. Sy waarsku die pragtige, intelligente kind: net een misstap en die witmense sal vinger wys en sê "daar het die De Graaffs nou hulle loon". Dan, terwyl Mina nog vol ambisie haar toekoms beplan en haar drome met die bewonderende Boeta Bantjies deel, gebeur dié “misstap”. Die verraderlike daad van ’n ryk jong wit man dryf Mina weg uit die Vallei, laat haar beland in ’n eindelose spiraal van bedrog: ’n lewe van vernedering in Groenpunt en tussen die bendes van Distrik Ses.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.