Back to results
Cover image for book Onbeteuelde liefde

Onbeteuelde liefde

By:Susan Pienaar
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624077626
eText ISBN:9780624077633
Edition:1
Copyright:2016
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Isabella Santarelli keer uit Italië terug na haar geboorteland, Suid-Afrika, om haar pa op sy Vrystaatse plaas by te staan nadat hy sy been gebreek het. Sy het haar internasionale modelloopbaan laat vaar en droom daarvan om ’n opleidingskamp vir saalperdruiters op hul plaas te begin. Haar pa betrek die hulp van die buurplaas se eienaar, Nicholas Burger, ’n veearts en renperdteler. Die einste Nicholas vir wie Isabella die leviete voorgelees het toe sy hom vir ’n agtelosige vulstasie-eienaar aangesien het. Ondanks dié eerste ontmoeting kan die vuurwarm Nicholas skaars sy oë én hande van Isabella afhou as hulle alleen saam is. En sý vaar nie veel beter nie, want Nicholas se ruwe manlikheid is darem net té aanloklik. Is dit die begin van ’n verhouding wat veel dieper as bloot fisieke aantrekking gaan? Of lê Nicholas net by Isabella aan om haar familieplaas te bekom?

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.