Back to results
Cover image for book Ena Murray Keur 10

Ena Murray Keur 10

By:Ena Murray
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624077268
eText ISBN:9780624077275
Edition:1
Copyright:2016
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

In ’n Bruidegom vir Lille moet Lille Jacquard met Philippe Bidault, ’n man wat sy nie ken nie, trou om haar erfporsie te bekom. Die geldwolf Louis Pacquin vertrek saam met Lille na die Kaap, oënskynlik om haar bruidegom te help soek, maar wat is sy ware motiewe? Toe Lille impulsief vir graaf René de Louvois tot ’n tweegeveg uitdaag, raak sy ál meer in ’n web van leuens verstrik. In Die spookvrou van Santa Catalina kom die avontuurlustige Juanita de Ramiro, oftewel die “spookvrou”, teen boekanier én seerower te staan. Maar die dag toe sy De Gramont voor haar bemanning verneder, begin sy beheer verloor . . . oor haar hart én haar lewe. En in Bruid uit die vreemde reis Franse edelvrou Jacqueline na die suidpunt van Afrika nadat sy ’n brief van haar verdwene tweelingbroer ontvang. Maar loop sy dalk oopoë in ’n lokval in wat deur Estienne de Savoye, die man wat sy van haar pa se moord verdink, vir haar gestel is?

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.