Back to results
Cover image for book Susanna M Lingua Gunstelinge 5

Susanna M Lingua Gunstelinge 5

By:Susanna M. Lingua
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624076803
eText ISBN:9780624076810
Edition:1
Copyright:2016
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Drie gunstelingverhale deur Susanna M. Lingua: In Die vurige swartkop word Elmarie Keyser ná haar suster se afsterwe haar nefie, Mark, se pleegouer. Elmarie kan egter nie as ongetroude meisie vir Mark aanneem nie, en sy grootouers het ook ’n aanspraak op hom. Hoe gaan Elmarie haar belofte aan haar suster nakom? Dan ontmoet sy vir Lafras Zeeman, ’n miljoenêr, en hy bied vir haar ’n oplossing. In Karlien kom die heldin uit die staanspoor uitstekend met meneer Visser, haar bejaarde, skatryk werkgewer, oor die weg. Wanneer oubaas Visser egter ’n hartaanval kry, moet sy seun uit die buiteland terugkeer om die besigheid oor te neem. Ryno Visser is berug vir sy humeur en onverbiddelikheid . . . En in Nimf van die berge maak Anita Hamman planne om op haar erfplaas Hammanskloof te gaan boer. Gustav Erlank is die kwaai jong eienaar van die buurplaas, Rietvlei. Kort voor lank begin Anita jaloers raak op die beeldskone Wanda, wat geen geheim daarvan maak nie dat sy trouplanne met Gustav het.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.