Back to results
Cover image for book Geheime liefde

Geheime liefde

By:Malene Breytenbach
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624076711
eText ISBN:9780624076728
Edition:1
Copyright:2016
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

’n Ou joernaal wat die sleutel tot die geheim van ’n verbode liefde kan bied, word in die biblioteek op Stellenbosch ontdek en Diana Malan kan nie wag om dit te bestudeer nie. Sy doen navorsing oor die geheimsinnige vrou na wie die digter AA Sutherland in sy gedigte verwys en hoop om antwoorde in sy ou dagboek te vind. Dis net wat sy nodig het om haar PhD-tesis te voltooi en ’n pos by die universiteit los te slaan voordat Beryl Mankin haar kan voorspring. Maar daar is ’n probleem: die joernaal is baie broos en sal eers gerestoureer moet word. En boonop daag AA Sutherland se agterkleinseun, Alex Erskine, daar op en dring aan om ook die joernaal te sien sodat hy dit vir sy biografie van Sutherland kan gebruik. Terwyl Diana en Alex sy aan sy aan die joernaal werk, trek dié sterk, aantreklike Skot haar soos ’n magneet aan. Maar Beryl tree tussenbeide en dan is daar ook Diana se jaloerse eks, haar promotor Terry Swales, wat sake vir haar moeilik maak . . .

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.