Back to results
Cover image for book Die Beste Spookstories van C.J Langenhoven

Die Beste Spookstories van C.J Langenhoven

By:Danie Botha
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624076919
eText ISBN:9780624076667
Edition:0
Copyright:2015
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

’n Spierwit geraamte wat teen kranse uitklim.’n Skrikaanjaende gedaante wat uit ’n rookwolkie vorm aanneem.Die vaskyk in die gesig van ’n dooie … met een oog wat nog lewe!Hierdie grieselige spookstories dateer van die begin van die vorige eeu, maar die indrukwekkende vertellings, ongewone intriges en ontknopings hou lesers vandag nog net so hoendervel en vasgenael soos destyds.C.J. Langenhoven se ervarings as regsgeleerde, parlementslid en joernalis, sy kennis van die sielkunde, die natuur en van die Klein-Karoo – dit alles kom in sy skryfwerk na vore. Met spitsvondigheid, erns en satire gee hy vir ons in die een-en-twintigste eeu ’n sonderlinge beeld van vergange jare; ’n tyd van handkoffers en perdekarre, en toentertyd se Groot Griep. Toe skyndooies alte maklik lewend begrawe is …

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.