Fiela se kind, die drama (skooluitgawe) vir Graad 12 EAT
Skooluitgawe| By: | Dalene Matthee |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624073635 |
| eText ISBN: | 9780624076230 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2015 |
| Format: | Reflowable |
Lifetime - $12.28
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Details
Table of Contents
Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysnabos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor ‘n “weggooilam” wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Dié raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou oë by ‘n bruin gesin in die Lange Kloof kry.