Emily Hobhouse
Geliefde verraaier| By: | Elsabé Brits |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624075745 |
| eText ISBN: | 9780624075752 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2016 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Hierdie boek vertel die volle, grootliks onbekende verhaal van Emily Hobhouse, nie net 'n Anglo-Boereoorlogheld nie, maar ook 'n aktivis en stryder teen onreg en onderdrukking op verskeie kontinente. Elsabé Brits het Emily se handgeskrewe notas, dagboeke en plakboeke in 'n trommel in Kanada ontdek, en haal hieruit en uit ander nuwe bronne aan. Só gee sy 'n genuanseerde, vars blik op 'n buitengewone vrou wat voortdurend in die spervuur was. Van kleintyd het Emily haar verset teen haar lot. Vir vroue was daar min geleenthede en sy moes boonop haar siek pa oppas. Tog raak sy wêreldwyd betrokke by die stryd teen onreg en oorlog. In twee oorloë het sy duisende lewens gered, en nogtans is sy - 'n ware patriot - in haar eie land onbekend en alleen dood. As kampvegter vir vrouestemreg en in haar uitgesproke teenkanting teen onreg is Emily Hobhouse 'n ikoon wat vandag nog inspireer. Ontdek die onbekende sy van 'n verbasend moderne vrou.