Back to results
Cover image for book As die lied verstil

As die lied verstil

By:Ena Murray
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624075400
eText ISBN:9780624075400
Edition:1
Copyright:2015
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

As die lied verstil is die verhaal van Chrissie Erasmus van Dennedal. Almal op dié dorpie ken haar as die goeie kind wat na haar ouma omsien, wat Sondagskool hou en ’n staatmaker is by die basaartafel. Ouma droom al van ’n huwelik tussen Chrissie en die gawe Jan Barendse. Maar oornag is die skindertonge behoorlik los, want Chrissie van Dennedal word Christine van Johannesburg. Ouma se afskeidswoorde is dat haar Chrissie-kind nie die lewenswaardes wat sy in die huisie in Loeriestraat geleer het daar in die vreemde moet vergeet nie. En dat sy moet onthou dat die kraakhekkie in Loeriestraat altyd vir haar sal oopstaan. Intuïsie vertel Ouma dat daar ’n dag sal aanbreek dat Chrissie sal wil terugvlug na die rustige valley van Dennedal wanneer die hoë hoogtes van die vermaaklikheidswêreld vir haar te veel word . . .

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.