Back to results
Cover image for book Schalkie van Wyk Keur 12

Schalkie van Wyk Keur 12

By:Schalkie van Wyk
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624074670
eText ISBN:9780624074687
Edition:1
Copyright:2015
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

In Lokstem van die liefde spat Louise Barnard se wêreld aan skerwe wanneer sy besef dat Eben Griesel nie van plan is om met haar te trou nie – hy wil bloot hê dat hulle moet saambly. Sy gee pad uit Johannesburg na die huis wat haar ma van tant Ragie de la Rey op Rheedersdorp geërf het. Maar Louise het nie rekening gehou met die breedgeskouerde ingenieur Lafras de la Rey nie. In Die liefde oorwin moet student Ilse Brink ‘n manier vind om vir haar behoeftige ouers op die plaas te sorg. Die idee vat by haar pos om met ‘n ryk man te trou. Daar is Bruce Reyneke met die baie geld, asook Tobias Meiring, die ryk kunstenaar. Maar haar boesemvriend, Henk Retief, hou Ilse ook met ‘n arendsoog dop. In Man van lig en skadu ontmoet Petri Aucamp vir Hougaard Reyneke by die partytjie van haar baas se bedorwe dogter, Nicolette. Hougaard red vir Petri uit ‘n moeilike situasie en laat haar hart sommer vinniger klop. Maar is hy dalk die man wat uitgekies is om aan Nicolette verloof te raak?

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.