Back to results
Cover image for book My redder, my beminde

My redder, my beminde

By:Malene Breytenbach
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624074618
eText ISBN:9780624074625
Edition:1
Copyright:2015
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Die beeldskone Adela Morgan staan aan die begin van ‘n belowende loopbaan as aktrise in Brittanje, maar dan gebeur iets wat haar toekoms kan kelder. Haar mede-akteur ry byna ‘n ruiter raak en bots sy sportmotor, met Adela in die passasiersitplek, teen ‘n boom. Adela is beseer en het ’n diep sny oor haar wang wat sekerlik ‘n letsel sal laat. Dan stel die ongedeerde ruiter homself as dokter James Beresford, ‘n plastiese chirurg, voor. Hy bied aan om haar gesig by sy kliniek te behandel sodat die sny daarna byna onsigbaar sal wees. Adela voel veilig by die lang donkerkopman wat boonop, soos sy, ‘n immigrant van Suid-Afrika is. Maar by die luukse kliniek kry Adela te doen met katterige vrouens wat om James se aandag meeding. En wanneer Adela ongewenste media-belangstelling na die kliniek trek, lyk dit asof dinge nooit tussen haar en James sal werk nie. Die dokter is gesteld op privaatheid, maar enigeen wat by Adela betrokke raak, sal gereed moet wees vir ‘n lewe in die kollig.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.