Back to results
Cover image for book Jou Kruger-Wildtuin gids, met stories

Jou Kruger-Wildtuin gids, met stories

Verkyker, grondpad & kaart
By:Frans Rautenbach
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624074311
eText ISBN:9780624074328
Edition:1
Copyright:2015
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

"As daar 'n plek in die wêreld is wat dit maklik maak om die oomblik te geniet, is dit die wildtuin. Partykeer wil jy net by 'n watergat sit en niks doen nie. Net luister na die geluid van die tarentale in die kreupelhout, die droë grasveld ruik, die hitte op jou vel voel..." Dié gids wys jou presies hoe lekker die Krugerwildtuin kan wees: hoe om maklik wild te sien, wat om te verwag, waar om te bly en wat om te eet. Jou Kruger-Wildtuin Gids is deurtrek van persoonlike ervarings en herinneringe wat die skrywer oor 50 jaar opgedoen het, en praktiese raad oor hoe om die beste uit die wildtuin te kry.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.