Back to results
Cover image for book Ena Murray Keur 7

Ena Murray Keur 7

By:Ena Murray
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624073864
eText ISBN:9780624073871
Edition:1
Copyright:2015
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

In As die lied verstil verlaat Chrissie Erasmus haar ouma se huisie in Dennedal en word Christine van Johannesburg, al het haar ouma so gedroom van ’n huwelik tussen haar kleindogter en die gawe Jan Barendse. Maar sal Chrissie terugvlug na die rustige vallei van Dennedal wanneer die hoë hoogtes van die vermaaklikheidswêreld vir haar te veel word? In Die despoot van Duiwelskloof ontvlug Marina Minnaar haar ongelukkige verlede as mannekyn deur vir die broers Michael en Johan de Beer te gaan huisbou. Michael is ’n moeilike man, maar sy broer, vasgekluister aan ’n rolstoel, word Marina se bondgenoot en vertroueling. In Regters oor gister het Fred en Anita Preller twintig jaar tevore ’n verkeerde besluit omtrent hul dogter, Mignon, en haar tweelingbroer, Steve, geneem – ’n fout wat nou duisend maal vergroot terugkom en twee jongmense in die ban van ’n verbode liefde hou.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.