Back to results
Cover image for book Elza Rademeyer Omnibus 8

Elza Rademeyer Omnibus 8

By:Elza Rademeyer
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624072973
eText ISBN:9780624072980
Edition:1
Copyright:2015
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

In Drome van gister sien Alet Britz uit om saam met vriende in die Richtersveld te kampeer – weg van die stadsrumoer, haar verpleegsuniform en haar sieklike ma. Maar ná skaars ʼn dag is haar vriendin Bets se broer oortuig Alet is die vrou vir hom. Hoe kan sy aan Jan verduidelik dat haar hart steeds aan iemand anders behoort? In Rots van Stormbaai besluit Melanie Walters impulsief om saam met haar seuntjie op die verafgeleë kusdorpie Stormbaai vakansie te hou. Maar sy het nie rekening gehou met die eksentrieke inwoners nie. Oom Jors, dierbare Thys en die sjarmante plaasboer Giel trap haar drumpel plat. Maar dis die enigmatiese Lafras Retief wat haar fassineer. In Rabbedoe se temmer kom rykmanskind Vicky Webster ná haar pa se dood agter dat hulle bankrot geboer het. Gelukkig bied die aantreklike Wouter Hoyt vir haar werk in hul huishouding aan. Pierre, sy ouer broer, is egter glad nie beïndruk nie en het boonop ʼn jaloerse meisie. Wie van die Hoyt-broers sal hierdie rabbedoe tem?

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.