Back to results
Cover image for book Ena Murray Keur 5

Ena Murray Keur 5

By:Ena Murray
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624072799
eText ISBN:9780624072805
Edition:1
Copyright:2015
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

In Die kluisenaar van Abendruhe moet Thero van Zyl, die beeldskone sosiale vlinder met ʼn geheimsinnige kwaal, teen wil en dank die pad vat in haar rooi sportmotor na die eksentrieke kluisenaarsdokter Emile Fraser se hospitaal in die Drakensberge. Abendruhe word vir Thero nog ʼn speelveld om in rond te dartel en van haar hart weg te vlug, maar Emile duld nie speletjies nie… In Sluiers van die nag sluit dokter Ralph Weideman ʼn bitter verlede vir Maryke Linde oop. Sy wend haar tot die wildvreemde professor Paul de Vries, en intuïtief kom hy tot haar redding. Maar is hul maskerade oortuigend genoeg om te keer dat Maryke haar laaste waardevolle besitting verloor? En in die speelse verhaal Junior in saal 7 gee ʼn wit leuentjie daartoe aanleiding dat almal dink leerlingverpleegster Louwrinda Kemp het ʼn verhouding met haar uiters aantreklike nuwe professor in Verloskunde. Maar kort voor lank besef sy dat daar tóg waarheid in hierdie gerug mag steek.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.