Die hart se tweede lente
| By: | Ettie Bierman |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624072478 |
| eText ISBN: | 9780624072478 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2014 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
ʼn Gekletterde seekat, ʼn towenaar, twee Duitsers in ʼn koma, ʼn lang, groen, haarlose hond en ʼn twyfelagtige waarsegster is maar enkele van die dinge waarmee Klara Verster op haar eerste oorsese vlug as lugwaardin te doen kry. Daarby help dit haar nie veel toe sy uitvind dat die man wie se sportmotor sy op pad lughawe toe gestamp het, haar kaptein op die vlug is nie. Adriaan Kirsten is egter net so oorbluf deur die blondine met die viooltjieblou oë wat net soos sy gewese verloofde lyk, wat hom so te sê voor die kansel laat staan het. ʼn Humoristiese liefdesverhaal wat sommer weer vonk in die lewe sit.