Back to results
Cover image for book Die geheim van Hercule Cordier

Die geheim van Hercule Cordier

By:Ena Murray
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624072065
eText ISBN:9780624072065
Edition:1
Copyright:2014
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Het Zonika Pierre maar liewer nie haar pa, seerowerkaptein van die Seekat, gedwing om kaptein Hercule Cordier te laat kielhaal net omdat hy haar durf beledig het nie . . . Wat ’n man kan doen, kan Zonika ook doen – selfs beter. Maar die dinge wat ’n man aan ’n vrou – en haar hart – kan doen . . . Wel, dis ’n ander storie – een wat die onskuldige seerowermeisie nog nie ken nie. En by kaptein Emile Pierre raak dit ’n obsessie om te weet wie en wat Hercule Cordier is. Watter verband het die kaptein van die Hercule met die D’Arcy-skat in Frankryk?

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.