Eva se appel
| By: | Jacolet van den Berg |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624071129 |
| eText ISBN: | 9780624071136 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2015 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Beeldhouer Leah Louw moet al haar energie fokus op die beelde wat sy vir ’n uitstalling oor Madiba se nalatenskap maak. Maar wanneer Leah en haar suster, Mari, en dié se kinders in ’n motorongeluk betrokke is, word haar lewe op sy kop gekeer. Die beseerde Mari en haar kinders kom by Leah bly en die buurman Hein Malherbe, teen wie se motor hulle gebots het, ontferm hom oor hulle almal. Terwyl Leah aan haar beelde moet werk, kan sy haar aantreklike argitek-buurman nie uit haar kop kry nie. Maar Mari blyk ook haar oog op Hein te hê. Hoe kan Leah haar suster, ’n enkelma, van ’n kans op geluk ontneem? Nee, Hein is beslis verbode. Buitendien, by watter suster lê hy nou eintlik aan?