Back to results
Cover image for book Oorsee

Oorsee

Die drama
By:Tertius Kapp
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624070801
eText ISBN:9780624070818
Edition:1
Copyright:2014
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Hulle het deur die woesteny geswerwe op soek na nuwe weiveld vir hul skaap en bees. Ná baie jare het hulle gekom in die land wat deur die Asem op die Water aan hulle gebelowe is. Maar die Vuur onder die Aarde het die versoeking oor hulle pad gebring. Hulle het ’n goue kalf gebou en hulle wette het gedwaal van dié van die Asem op die Water. Daarom het die Asem op die Water het dit laat reent en reent, sodat daar ’n groot see tussen hulle en ander volke gekom lê het. Maar toe raak die Fabelberg te klein vir al die volk. In Tertius Kapp se jongste drama bevind herkenbare vreemdelinge hulle op ’n onwaarskynlike skip. Die skeurbuik knaag, maar daar is darem nog af en toe iets om te braai, en algmampoer vir koerasie.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.