Back to results
Cover image for book Reenboog op die horison

Reenboog op die horison

By:Susanna M. Lingua
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624070443
eText ISBN:9780624070443
Edition:1
Copyright:2015
Format:Page Fidelity

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Digte mis oorval dokter Rhoda Kramer en markies Duarte de Malandrinos op Tafelberg – met die enigste skuiling vir die nag ’n grot waarin hartstog twee harte tot oor die afgrond meesleur. Duarte ontken vaderskap op grond van onvrugbaarheid. Sy ongegronde aantygings laat Rhoda se drome soos ’n kaartehuis ineentuimel. Selfs haar ouers verwerp die swanger meisie. Terug in Lissabon kan Duarte die blonde Rhoda nie vergeet nie – die enigste vrou wat hy, getrou aan die De Malandrinos-tradisie, ooit in sy lewe sal kan bemin. Tog trou hy met Angela Castellano. Haar swangerskap dryf hom om weer ’n spermtoets te laat doen – wat bewys hy is wel vrugbaar. Duarte probeer Rhoda opspoor, maar daar is ’n legio hindernisse. Hy is getroud, sy vrou swanger – en Rhoda kan sy bitter verraad destyds nie vergewe nie. Sy leef net vir klein Raymond, die ewebeeld van sy Portugese pa.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.