As die wiel draai
| By: | Ena Murray |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624070436 |
| eText ISBN: | 9780624070436 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2015 |
| Format: | Page Fidelity |
Lifetime - $6.62
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Details
Table of Contents
Toe die ryk Killians van Ebenhaeser bankrot raak en eindelik hul erfgrond, Ebenhaeser, verloor, stort al Charlene se lugkastele vir haar toekoms in duie. Maar daar is hoop: Charlene en haar pa kan terug na die plaas – as bywoners. So draai die wiel, so word die rolle omgekeer. Want die Killians trek nou in die bywonershuisie in. En Henk de Beer, eertydse bywonerseun, is nou die eienaar van die plaas.