Back to results
Cover image for book Die storm is verby

Die storm is verby

By:Susanna M. Lingua
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624070429
eText ISBN:9780624070429
Edition:1
Copyright:2015
Format:Page Fidelity

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Die noodlot skommel Ronel Zeiler se kaarte lelik deurmekaar toe ’n oorambisieuse Mathys Louw besluit om hul liefde te verraai ter wille van ’n skatryk Enid Killian se geld. ’n Flirtasie met Ronel is steeds op sy spyskaart . . . En om die Portugese markies Ramon de Malandrinos te laat glo dat Ronel eintlik ’n flerrie is, pla sy gewete glad nie. Wanneer Ronel na die Switserse Alpe vlug om Mathys uit haar hart te sny, kruis haar paaie weer met die gehate markies s’n. Ramon besef dat Mathys se aantygings ongegrond was . . . Net toe die liefde ’n brug tussen die blondekop en die dinamiese markies begin bou, breek Ramon se pa dit af. Hertog Duarte de Malandrinos sal enigiets doen om Consuela Valasques as skoondogter te kry. Hoe anders kan hy die winde van herinnering uit sy lewe weer? Want Ronel is feitlik die ewebeeld van sy geliefde Thea . . .

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.