Back to results
Cover image for book Reenboog van koraal

Reenboog van koraal

By:Ena Murray
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624070375
eText ISBN:9780624070375
Edition:1
Copyright:2014
Format:Page Fidelity

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

In die idilliese koraaltuin van Inhaca, eilandparadys oos van Maputo, skuil ’n seekat met gevaarlike tentakels – in die vorm van Hilda Turner. Hoe kon Estelle ooit droom, toe sy in die dartelende Crystelle se plek na Inhaca moes vlieg om die kastaiings vir haar identiese tweelingsuster uit die vuur te gaan krap, dat dié paradys ook ’n slang het? Haar opdrag is eenvoudig: Verbreek Crystelle se verlowing met Hein Albrecht en gee die knewel van ’n verloofring terug. Maar die noodlot skommel soms die slimste karate deurmekaar. Min het Estelle kon weet sy moet Hein se ouer broer, Chris Albrecht, nie onderskat nie . . .

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.