Back to results
Cover image for book Satan van Zimbabwe

Satan van Zimbabwe

By:Ena Murray
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624070498
eText ISBN:9780624070351
Edition:1
Copyright:2014
Format:Page Fidelity

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Dit het alles begin by daardie koerantberig oor die bloedlose lyk met erg verswakte organe. Kan dit die volmaakte moord wees? Of is daar bonatuurlike kragte ter sprake? Bloedhond Gustaf Lenard volg hierdie bloedlose spoor na Ruined Paradise, gasteplaas van Phil en Nina Andrews in Zimbabwe, waar deurwinterde misdaadverslaggeefster Sandra Steyn toevallig kom vakansie hou. Êrens, verskuil in die mis tussen die mistieke ruïnes, lê die antwoord op al die raaisels. Êrens in die hart van die makabere murasies, wag dit op hulle – Satan self.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.