Back to results
Cover image for book Eugene de Kock: Sluipmoordenaar van die staat

Eugene de Kock: Sluipmoordenaar van die staat

By:Anemari Jansen
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624070153
eText ISBN:9780624070160
Edition:1
Copyright:2015
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Eugene de Kock het die bloed van tientalle mense aan sy hande. Vir die meeste Suid-Afrikaners is hy die "monster" van Vlakplaas. Tog was Anemari Jansen gefassineer toe sy hom in 2011 vir die eerste keer in Pretoria-Sentraal ontmoet. Hoe versoen sy die man "met die sagte stem" met die mens wat Prime Evil gedoop is? Jansen se soeke na antwoorde het haar na alle uithoeke van die land geneem, na De Kock se familie, vriende en oud-Koevoet- en Vlakplaaskollegas, wat talle ontboesemings teenoor haar gemaak het. Sy haal ook groot dele aan uit De Kock se dagboeke en 'n ongepubliseerde tronkmanuskrip. In sy eie woorde is De Kock skreiend eerlik: oor sy wandade, oor sy opdraggewers - en oor sy berou. Dié boek skets 'n prentjie van 'n intelligente, komplekse mens. Dit belig nie net De Kock se keuses nie, maar ook die onlangse Suid-Afrikaanse verlede op 'n openbarende, soms skokkende manier.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.