Back to results
Cover image for book City Girl en die swart hings

City Girl en die swart hings

By:Marga Jonker
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624069232
eText ISBN:9780624069249
Edition:1
Copyright:2014
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Nicole woon by haar pa en ouma vandat haar ouers geskei is. Sy het nie ’n goeie verhouding met haar ma nie en sy verkies om vakansies in Pretoria te bly en saam met haar vriendinne uit te gaan. Maar dié vakansie is haar pa weg op wittebrood saam met sy nuwe vrou en moet Nicole noodgedwonge saam met haar ma Weskus toe ry, waar sy by ’n navorsingspan oor Heaviside-dolfyne gaan aansluit. Hulle bly by ’n langverlore familielid van hulle, tannie Pollie. Die Weskus is ’n wêreld wat Nicole glad nie ken nie, maar sy word vinnig deel van ’n groep kinders van die naburige plaas wat ook perdry. Hulle kry te doene met Soutvis die “wilde” perd wat weggehardloop het en in die veld oorleef, en baie skugter is. Die klomp kinders beraam ’n plan om die perd aan te keer.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.