Back to results
Cover image for book Moord per suurlemoen

Moord per suurlemoen

By:Jelleke Wierenga
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624068969
eText ISBN:9780624068976
Edition:1
Copyright:2014
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Die tienertweeling, Bruno, met sy vlymskerp sin vir humor en sy hiperboliese uitkyk op alles, en sy dramatiese rooikopsus, Brunhilde, wat weer vriend en vyand kan manipuleer én kan laat swymel, vorm ’n gedugte kombinasie. Hulle getroue vriend, Ben – boonop verlief op Brunhilde – help hul vlug met ’n motorfiets, omdat hulle die buurvrou per abuis “doodgegooi” het. In twee dae speel die driestuks etlike rolle, soos die skreeusnaakse vlug en situasies dit van hulle vereis. En boonop kruis hulle pad met dwelmboewe. Hierdie verhaal het sy oorsprong in ’n ware gebeurtenis: ’n suurlemoengeveg tussen die skrywer en ’n destydse buurvrou oor die bure se verduiwelse blaffende brakke. Die hoofkarakters in die storie, die tweeling Bruno en Brunhilde, maak hul debuut in die boek Kat in die pan vir die Fransman, wenner van die Maskew Miller Longman Letterkundeprys vir Afrikaans in 2010.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.