Back to results
Cover image for book Eggo's in die skimberge

Eggo's in die skimberge

By:Kobie Krüger
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624068334
eText ISBN:9780624068341
Edition:1
Copyright:2014
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Mattie Moolman en Henk Velder is al van kleintyd af beste maats. Toe Mattie aand ná aand die sterrereën oor die Skimberge oplet, oortuig sy Henk om saam met haar te gaan ondersoek instel. Maar hulle kry teëspoed toe hulle vlot by ’n waterval afstort. Gelukkig kry hulle dit reg om uit die malende rivier te swem, en hulle begin stap in die hoop om weer hulle pad huis toe te vind. In die ravyn ontdek hulle die elfkoninkryk Loherin. Hier raak hulle betrokke by die soektog na die elfkoningin se twee kinders, wat jare gelede op onverklaarbare wyse verdwyn het . . . En dit is maar net die begin van ’n reis wat Mattie en Henk se lewens handomkeer sal verander . . .

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.