Elza Rademeyer Omnibus 7
| By: | Elza Rademeyer |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624068211 |
| eText ISBN: | 9780624068228 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2014 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
In Storms van die liefde ontvou ’n liefdesverhaal by Mosselbaai se groot olieboorprojek. Die tergende vraag ontstaan: waar sal Esbeth geluk vind – by Richard, haar vermiste man; by die charismatiese, ryk Gustav; of by De Wet, die verliefde diamantsmokkelaar? In Die seewind se lied besluit Elmien Maritz sy gaan Hartenbos toe. Nie om vakansie te hou nie, maar om die duistere verlede van Schalk Schoeman, die man met wie haar ma kort tevore halsoorkop getroud is, te ondersoek. Sy is nie voorbereid op wat volg nie ¬– ’n ongewone vakansieromanse, propvol spanning, liefdesintrige en humor. En in Spoelklippies in stormwater weet Karlientjie Strauss nie dié kant toe of daai kant toe nie. Sy staan op trou met Willem Potgieter, die nuwe eienaar van hul buurplaas, maar dan verskyn Hugo Burger, haar tante se deksels aantreklike stiefseun, op die toneel . . .