Susanna M Lingua Gunstelinge 3
| By: | Susanna M Lingua |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624068068 |
| eText ISBN: | 9780624068075 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2014 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Die groot legkaart, waarin Tina Eksteen se kortstondige maar idillies gelukkige huwelik beëindig word en sy boonop van haar pasgebore seuntjie beroof word. Maar net toe dit lyk of die noodlot haar opnuut wil teister, begin die stukkies van die legkaart uiteindelik pas . . .Skemeruur, waarin Lynne Steenberg albei haar ouers in ’n motorongeluk verloor, en boonop daarna uitvind dat sy ’n aangenome kind is. En so begin haar soektog na haar regte moeder . . . én ware liefde.En Winde van herinnering, waarin Thea Strassheim tydens haar gedwonge verblyf op die landgoed Hamilton Estate moet besluit: sal sy haar lewe op die altaar lê in ruil vir kortstondige geluk saam met die man wat sy meer as haar eie lewe bemin?