Back to results
Cover image for book Wag-'n-bietjie-liefde

Wag-'n-bietjie-liefde

By:Susan Pienaar
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624068006
eText ISBN:9780624068013
Edition:1
Copyright:2014
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Alex was Amber se hoërskool-crush. Dié ouer broer van haar vriendin Mandie was egter ver buite haar bereik, en in elk geval: “Pasop vir mooi mans,” só het Amber se hartseer ma haar geleer. Nou, jare later, is Alex weer in die prentjie. As Amber geweet het hy is op pad terug Suid-Afrika toe, sou sy nie as sy broer Kobus se au pair begin werk het nie. Sy moet saam met Mandie en albei haar broers op vakansie gaan, en het te kampe met Alex se sjarme – maar genade, die man kan ook ’n buffel wees! – en Kobus se meisie, wat ’n ogie op Alex het. Wanneer Amber in die hospitaal beland, word die ding tussen haar en Alex op die spits gedryf . . . Maar wat is daar tussen hom en sy sekretaresse, Liefie?

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.