Verdeelde land
Hoe die oorgang Suid-Afrika faal| By: | Sampie Terreblanche |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624067399 |
| eText ISBN: | 9780624067405 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2014 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Suid-Afrika is een van die lande met die grootste gaping tussen ryk en arm ter wêreld. Hoe het ons by dié punt gekom? In hierdie boek kyk Sampie Terreblanche na die historiese oorsake van die ongelykheid - en waarom dit sedert die ANC se bewindsoorname vererger het. Terreblanche is uitgesproke oor die groot rolspelers wat die land se ekonomie vir hul eie gewin manipuleer ten koste van armes: Amerikaanse en Britse multinasionale maatskappye, die Suid-Afrikaanse mineraleenergiekompleks en plaaslike politici. Hy voorspel dat in die volgende 20 jaar die rykes nog ryker en die armes net nog armer gaan word - wat niks goeds vir Suid-Afrika se toekoms voorspel nie. 'n Belangrike waarskuwing en wekroep.