Back to results
Cover image for book Geheime Revolusie

Geheime Revolusie

Memoires van 'n spioenbaas
By:Niël Barnard
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624066149
eText ISBN:9780624066156
Edition:1
Copyright:2015
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

In die duister wêreld van spioene geld die gewone reëls nie. Alles is geoorloof in die naam van landsveiligheid - selfs om met die staat se Vyand No. 1 te praat. Dit is presies wat Niël Barnard in die laat 1980's as hoof van die Nasionale Intelligensiediens (NI) gedoen het. In opdrag van PW Botha het hy hoogs geheime gesprekke met Nelson Mandela begin voer. Nie eens die kabinet het geweet nie. In Geheime Revolusie lig Barnard vir die eerste keer die sluier oor dié tronkgesprekke - wat uiteindelik tot Mandela se vrylating en die eerste demokratiese verkiesing sou lei. Dit bied 'n fassinerende blik op Mandela die mens en op sy politieke oortuigings. Die boek werp ook lig op die alledaagse lewe van spioene en die suksesse van NI in die 1980's. Barnard maak etlike onthullings: Van die gesprekskanaal wat NI met die Russiese KGB geskep het en die Britse spioene wat op ons kernwapenvermoë gespioeneer het (en vasgetrek is) tot ministers se eskapades in die buiteland.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.