Back to results
Cover image for book Vlis met vlerke (skooluitgawe)

Vlis met vlerke (skooluitgawe)

By:Annemari Coetser
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624057512
eText ISBN:9780624065821
Edition:1
Copyright:2013
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Om speurder te speel, was nie deel van Andine se vakansieplanne nie. As sy geweet het van die skrikwekkende ervaring wat vir hulle voorlê, het sy Jam oortuig om hulle liewer huis toe te neem. Wie sou kon raai dat haar pad met dié van boewe en ’n sangoma sou kruis? Maar dis in hierdie buitengewone omstandighede dat Andine haar eerste tree in die grootmenswêreld gee: die “vlissie” kry vlerke. Hierdie skooluitgawe van Vlis met vlerke is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van ’n jeugverhaal. Antwoordstelle is verkrygbaar op www.tafelberg.com.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.