Back to results
Cover image for book Danda op Oudeur

Danda op Oudeur

By:Chris Barnard
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624065210
eText ISBN:9780624065227
Edition:1
Copyright:2013
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Toe Danda ’n jaar gelede op die vissersdorp Oudeur aangekom het, het hy gedink al sy probleme is opgelos. Want hy was weer by sy pa, ver van sy peetouers wat nie vir hom omgee nie, daar was plek vir sy diere en hy kom kom en gaan soos hy wou. Maar een aand, nadat die onbekende man op die sypaadjie met hom gepraat het, besef Danda hy weet reeds geruime tyd alles is nie pluis nie. Hy gee nie meer sy hart aan die dinge waarvoor hy vroeër so baie omgegee het nie, en sy pa is stil en bedruk. Toe hy ’n afspraak met die onbekende nakom, raak Danda teen sy sin betrokke by die bedrywighede van die dorp se mees gevreesde bende rampokkers, en ’n afperser wat geduldig wag op die ondergang van die beste man in die wêreld – Danda se eie pa. Is die wêreld regtig so ’n ingewikkelde plek soos wat sy pa sê, of maak mense dit ingewikkelder as wat dit is?

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.