Back to results
Cover image for book Haar beste bruidegom

Haar beste bruidegom

By:Dirna Ackermann
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624064985
eText ISBN:9780624064992
Edition:1
Copyright:2013
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Annemé het voor De Wet se oë grootgeword. Eens was sy bloot die skattige nuwe buurdogtertjie, veel jonger as hy, maar met die jare het sy gevoelens vir haar verdiep. Nou is Annemé ’n volwasse vrou . . . ’n Volwasse vrou wat wil trou. Haar eie huislike omstandighede – met dikwels afwesige, koel ouers en sonder broers of susters – was nie wat sy as kind wou hê nie, en sy’s nou meer as gereed om haar eie gesin te begin. Tot dusver het sy self maar vrot gekies onder die manne, en wie beter om vir haar ’n gawe bruidegom te vind as haar ou-ou vriend, haar amper-ouboet, De Wet? Onder sy pelle moet daar mos ’n goeie kandidaat wees, en Annemé weet presies watter een sy eerste op die proef wil stel. Wanneer De Wet besef dat Annemé ernstig is, moet hy alles uithaal om te keer. Hy’t al foute gemaak, en Annemé ook – daar is mislukte verlowings en egskeidings in hul onderskeie verledes – maar as sy darem met dáárdie vent deurmekaar moet raak, sal dit haar grootste fout nóg wees. Nee, De Wet kan dink aan ’n beter bruidegom vir Annemé…

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.