Back to results
Cover image for book Blom van Venesië

Blom van Venesië

By:Susanna M. Lingua
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624064268
eText ISBN:9780624064473
Edition:1
Copyright:1988
Format:Page Fidelity

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Die beeldskone Terri Massyn is ewe tuis is in ’n aandrok as in haar ligblou oorpak op ’n trekker of ’n perd se rug. Toe sy haar by haar suster op die Italiaanse eiland Santa Teresa aansluit ná haar swaer se dood, ontmoet sy die sjarmante, maar dominerende graaf Marco de Castellano – wat glad nie geneë is met sulke “onvroulike” gedrag van ’n dame nie. Wie gaan vir wie tem in die magstryd tussen die donker edelman met sy konvensionele idees en die tenger, blonde vuurvreter uit Suid-Afrika?

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.