Die groot legkaart
| By: | Susanna M. Lingua |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624070559 |
| eText ISBN: | 9780624064466 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 1974 |
| Format: | Page Fidelity |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Die lewe het Tina Eksteen al soveel wrede slae toegedien: eers verwoes haar hooghartige, geldsugtige pa haar kortstondige maar idillies gelukkige huwelik met die ingenieurstudent Renier Dreyer, en toe beroof hy haar boonop van haar pasgebore seuntjie. Ná haar pa se selfmoord gaan woon Tina by haar suster en swaer op Groenbaai en werk soos ’n slaaf om haar pa se skuld af te betaal. Toe haar werkgewer skielik te sterwe kom en die fabriek aan ’n nuwe eienaar verkoop word, lyk dit aanvanklik asof die noodlot haar opnuut teister, maar dan begin die stukkies van die legkaart uiteindelik pas . . .