Back to results
Cover image for book Son op die horison

Son op die horison

By:Susanna M. Lingua
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624056034
eText ISBN:9780624064459
Edition:1
Copyright:1988
Format:Page Fidelity

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Kort ná haar aankoms op die eiland San Di Rago verloor die talentvolle musiekstudent Verena Kestell haar sig in ’n motorongeluk. Haar vriendin se ouers dring aan dat sy by hulle bly om aan te sterk, en haar pad kruis onvermydelik met dié van die hooghartige hertog Duarte di Rago, aan wie die eiland behoort. Hy is oortuig dat sy die vrou vir hom is, maar hoe kan sy haar gevoel vertrou as sy in die duister moet rondtas, en boonop nog steeds droom van die aantreklike donkerkopman wat sy net vlugtig gesien het onderweg na die eiland?

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.