Back to results
Cover image for book Anton Rupert: 'n lewensverhaal

Anton Rupert: 'n lewensverhaal

By:Ebbe Dommisse
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624045953
eText ISBN:9780624063834
Edition:1
Copyright:2008
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Die merkwaardige lewensverhaal van die Suid-Afrikaanse magnaat en weldoener dr. Anton Rupert word hier volledig en sonder doekies omdraai vertel. Dit is die verhaal van 'n seun uit die Karoo wat in die Depressie grootgeword het. Hy het nie soos Harry Oppenheimer, 'n ander Suid-Afrikaanse miljoenêr, ryk geërf of sy miljoene uit mynbou gemaak nie. Sy Rembrandt Groep was vervaardigers wat wêreldbekend geword het met handelsmerke soos Cartier, Dunhill, Rothmans en Montblanc. Binne dekades is 'n familiedinastie opgebou wat die Ruperts, naas die Oppenheimers, die rykste familie in Afrika gemaak het. Maar Rupert was gedryf deur veel meer as die vergaar van rykdom. Lewenslank het hy geglo in deelgenootskap en saambestaan en dit uitgeleef; gevolglik het hy telkens met die politieke leiers van die dag gebots. Hy het ook die kunste, kultuur- en natuurbewaring bevorder en het begin met oorgrensparke, 'n internasionale vernuwing wat nuus gemaak het. 'n Besielende boek wat put uit omvangryke navorsing en vele gesprekke met Rupert, sy familie en mense wêreldwyd wat hom geken het.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.