Sêgoed met slaankrag
3 000+ van die slimste, snaaksste en soms onnoselste Suid-Afrikaanse aanhalings| By: | George Claassen |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780624063186 |
| eText ISBN: | 9780624063193 |
| Edition: | 0 |
| Copyright: | 2014 |
| Format: | Reflowable |
Lifetime - $17.12
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Details
Table of Contents
Profetiese woorde, bekkighede en raakvat-sêgoed wat die toets van die tyd deurstaan het - alles deur Suid-Afrikaners - is saamgevat in dié boek. Temas soos die Afrikaner, man en vrou, lewenswyshede, politiek, sterwenswoorde en spyt-kom-te-laat woorde word gedek. Die boek bied 'n blik op Suid-Afrika se hede en verlede met aanhalings wat saakmaak deur bekende en gewone landsburgers.