Back to results
Cover image for book Kaptein Casanova

Kaptein Casanova

By:Ettie Bierman
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624062264
eText ISBN:9780624062264
Edition:1
Copyright:1990
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Kaptein De Villiers het ’n oog vir ’n mooi nooi, veral as dit ’n junior lugwaardinnetjie is. Tot Janine, die hoofwaardin, se spyt is daar talle junior waardinne. Maar Janine laat haar nie maklik onderkry nie – sy laat almal baie goed verstaan dat sy en die kaptein verloof is en hy dus verbode terrein vir enige vrou is. Toe Petri Pretorius die vertraging van die vlug na Las Palmas aankondig, weet sy min dit is die begin van ’n hele nuwe lewe vir haar. Nico, haar so-te-sê-aanstaande, het spesifiek op hierdie vlug plek bespreek om by haar te wees voordat hy die volgende dag in die Franse Ope moet speel. Maar dan blyk ’n teddiebeer op die vliegtuig, op ’n ou oom se skoot, om meer as net ’n speelding te wees . . . en almal op die 013-vlug se lewens word onherroeplik verander.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.