Back to results
Cover image for book Daar kom 'n tyd

Daar kom 'n tyd

By:Ettie Bierman
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624062257
eText ISBN:9780624062257
Edition:1
Copyright:1997
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Dit was ’n toevallige en uiters onromantiese ontmoeting: hy het by ’n verkeerslig van agter in haar motor vasgery. Maar Wynand Meiring was ’n besonderse man en kort daarna was Marinda met hom getroud. Op pad huis toe na die Bosbok-Motel waarvan hy mede-eienaar is, gryp die noodlot egter in en al haar pragtige drome spat aan skerwe. Ontredderd en alleen is sy verplig om hulp te vra van Hugo, Wynand se broer en die pragtige motel se ander eienaar. Hugo, ’n verbitterde en ontnugterde mens, glo sy is ’n fortuinsoeker en maak die lewe vir haar ondraaglik. Boonop begin sy Wynand beter ken deur sy vriende . . . en vriendinne. En tog: alles het sy bepaalde uur, en vir elke saak onder die hemel is daar ’n tyd. Ook ’n tyd om lief te hê . . .

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.