Back to results
Cover image for book Staan op, my beminde

Staan op, my beminde

By:Susanna M, Lingua
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624058939
eText ISBN:9780624058939
Edition:1
Copyright:1977
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Met die aanhoor van die bepalings van haar vader se testament word Natasha lelik ontnugter: geen verdere oorsese reise vir haar nie, geen luuksehotelle en weelderige vakansies meer nie, geen inkomste nie, en die ergste van alles, sy sou vir die eerste keer in haar lewe moes gaan werk. Natasha bevind haar kort voor lank op ‘n verlate uithoek van die Drakensberge waar sy tikster word vir Dewalt de Meyer, ’n beroemde skrywer wat hart en siel aan die werk is aan ’n nuwe rolprentdraaiboek. Hy is ook kliphard besig om oor die verdriet van ’n liefdesteleurstelling te kom. Wanneer Dewald vir Natasha vra om sy vrou te word, vind sy dit aanvanklik eienaardig, maar vir die eerste keer kry haar lewe weer koers.Maar toe die beeldskone Esna le Clus opdaag, verander haar drome in ’n nagmerrie.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.