Back to results
Cover image for book Sonder Chocolate Charlie

Sonder Chocolate Charlie

By:Marga Jonker
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780624058755
eText ISBN:9780624058762
Edition:1
Copyright:2012
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Nell woon op die plaas Solitaire in die Sederberg saam met haar hele uitgebreide familie van perdemense wat ’n topperdestoet bedryf. Sy het ’n paar maande vantevore ’n aaklige ongeluk met haar perd, Chocolate Charlie, gehad en dié moes uitgesit word. Sy kan weens ’n harde val niks daarvan onthou nie, maar kry nagmerries en ervaar nou ’n vrees vir perde. Vir die Aprilskoolvakansie kom haar niggie Colette en twee vriendinne, Charni en Ateeya, plaas toe saam met hulle perde om te oefen vir ’n groot kompetisie. Colette se jonger broer, Hein, en Andrew, die seun van Solitaire se veearts, voltooi die jong groep. Nell se oupa het pas ’n palomino-ponie op ’n veiling gekoop, en dié sorg vir ’n hele intrige. Ten slotte is die groep jong mense deel van ’n verfilming wat plaasvind in die aanliggende natuurreservaat; dis vir ’n TV-program oor navorsing oor Kaapse luiperds. Daar is ’n dramatiese luiperdaanval, en Nell kan uiteindelik die legkaartstukke pas van wat met Charlie se dood gebeur het.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.